Toyota Imperial Dakar span gereed vir dakar 2015 veldtydren

Januarie is in die taal van motorsportgeesdriftiges sinoniem met net een ding: die Dakar-veldtydren. Die 2015-ren hou groot belofte in om gestand te doen aan die legende wat in die 35 vorige byeenkomste een van die wêreld se mees ikoniese motorsportbyeenkomste geword het. Die Toyota-Imperial-Suid-Afrika-Dakar-span sal weer soos in 2012, 2013 en 2014 met die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Imperial Dakar span gereed vir dakar 2015 veldtydren

Nuwe Lexus-oopdak-ontwerp maak sy buiging op Los Angeles-Motorskou

Die Los Angeles-Motorskou was die gasheer vir die wêreldbekendstelling van die nuwe LF-C2-konsepmodel, ’n 2+2-roadster-ontwerp wat die kerntemas in ’n sterk futuristiese stylrigting vir Lexus saamvat. Jeff Bracken, groepvisepresident en hoofbestuurder van Lexus VSA, het die LF-C2-konsepmodel onthul en gesê: “Hierdie konsepmodel toon Lexus se toewyding tot emosionele ontwerpe en sy passie vir ’n uitmuntende […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nuwe Lexus-oopdak-ontwerp maak sy buiging op Los Angeles-Motorskou

Toyota stel die Fortuner “Epic” bekend

Almal is altyd op soek na iets anders wanneer dit by ’n nuwe motor kom. Maar elke nou en dan duik ’n produk op wat regmerkies vir alles kry. Eienskappe soos ’n perfekte vermenging van praktiese bruikbaarheid, veelsydigheid, waarde vir geld, betroubaarheid, koeëlvaste reswaardes, foutlose pad- en veldry-gedrag sowel as ’n goed toegeruste kajuit, beteken […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota stel die Fortuner “Epic” bekend

Toyota triargie in eindstryd van Donaldson-veldtydrenkampioenskap

Die woord ‘triargie’ kom uit die ou Romeinse tyd en is ’n beskrywing van ’n groep van drie leiers wat die mag deel. Dit gebeur min dat só gepaste woord die stand van sake in iets soos motorsport raakvat, dog het die drie spanne in die voorste geledere van die 2014-Donaldson-veldtydrenkampioenskap in hierdie uiters mededinge […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota triargie in eindstryd van Donaldson-veldtydrenkampioenskap

Toyota bemoedig ingenieurswese deur voertuie te borg

Toyota Suid-Afrika Motors het onlangs nege voertuie aan Toyota Nigeria vir die uitsluitlike doel vir opvoeding en opleiding in die omgewing geskenk. Dié skenking is in pas met Toyota se benadering om die opheffing van opvoeding in Suid-Afrika sowel as die vasteland van Afrika te ondersteun. Die voertuie, ’n mengsel van die plaaslik vervaardigde Corolla- […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota bemoedig ingenieurswese deur voertuie te borg

Wie is verantwoordelik vir die skade na ‘n motorongeluk en wat is die regsbeginsels om skade te verhaal?

Die vraag oor wie aanspreeklik is vir die skade na ‘n motorongeluk is nie ‘n maklike een nie. Die probleem is dat die persoon aan wie die vraag gestel word selde oor al die feite van die ongeluk beskik en dus huiwerig is om vinnig ‘n mening te waag! Dit is nou maar so dat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wie is verantwoordelik vir die skade na ‘n motorongeluk en wat is die regsbeginsels om skade te verhaal?

Castrol-Toyota Renspan mik om 2de Algeheel by 2014-Nasionale Tydrenkampioenskap te voeg

Noudat die 2014-Suid-Afrikaanse Nasionale Tydrenkampioenskapstitel reeds in die hande van die Castrol-Toyota-jaer Leeroy Poulter en sy navigator Elvéne Coetzee is, is die kollig vir die laaste ronde in vanjaar se kampioenskap op hul spanmaat Hergen Fekken – ’n voormalige dubbele tydrenkampioen – om as naaswenner van die seisoen uit die stryd te tree. “Ons sien […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Castrol-Toyota Renspan mik om 2de Algeheel by 2014-Nasionale Tydrenkampioenskap te voeg

Toyota skuif dwarslat hoër met nuwe hoëromp-Hilux 2.5 D-4D SRX Xtra Cab

Min maatskappye het die soort houvas wat Toyota in die bakkiemark geniet, veral wanneer dit by werkesels kom. Toyota het dus pas nadat hy met alles vorendag gekom het vir die Legend 45-pakket wat nou deel van al die Hilux-modelle aan die bopunt van die reeks is, op die meer praktiese sy van sake begin […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota skuif dwarslat hoër met nuwe hoëromp-Hilux 2.5 D-4D SRX Xtra Cab

Binnelanders akteur Ramey Short ongedeerd na botsing met perde

Die bekende akteur Ramey Short vanBbinnelanders het op sy Facebook bladsy vertel van ‘n noue ontkoming na ‘n botsing met perde. More almal… Aan die wat al gevra het, eks ok & baie dankie vd omgee, weet net nie hoe nuus so vinnig travel nie. Ekt gisteraand oppad huis toe ‘n ongeluk gehad, die polisie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Binnelanders akteur Ramey Short ongedeerd na botsing met perde

Toyota lei plaaslike voertuigverkope in Oktober

  Tiende agtereenvolgende maand van markleierskap Sterk vertoning deur hele bedryf   Marksegment Okt 2013 Okt 2014 %-verandering Passasiersmotors 40 020 40 666 1,6% Ligte handelsvoertuie 13 886 15 827 14% Medium handelsvoertuie 999 937 -6,2% Swaar handelsvoertuie 456 531 16,4% Ekstraswaar handelsvoertuie 1 154 1 312 13,7% Busse 93 111 19,4% Uitvoer 24 192 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota lei plaaslike voertuigverkope in Oktober