Toyota steun entrepreneursontwikkeling

Toyota Suid-Afrika Motors het in vennootskap met die Afrikaanse Handelsinstituut (AHi) reeds bykans drie honderd en vyftig studente as deel van hul entrepreneurs-ontwikkelingskursus opgelei. Die suksesvolle tweede fase van die opleiding is pas voltooi. Die AHi het ’n skenking van Toyota Suid-Afrika spesifiek vir die ontwikkeling van entrepreneurskap ontvang. Dié skenking is vir Kamers van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota steun entrepreneursontwikkeling

Kunstenaar se werke van beton gesigte maan teen nagevolge van selfsugtige bestuursmetodes

Graag deel ons hiermee inligting ontvang vanaf Everine Cason van Wyk rakende ‘n unieke bydrae tot die skep van bewusmaking rakende padveiligheid! “Ek het 36 gebroke beton gesigte gemaak en gemonteer op stukke voertuig dele, voertuie wat merendeels in botsings betrokke was.  Die idée is om die noodlottigheid van voertuig botsings uit te beeld. Omdat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Kunstenaar se werke van beton gesigte maan teen nagevolge van selfsugtige bestuursmetodes

Die toestand van jou bande beinvloed nie net jou eie veiligheid nie maar ook die van ander op die pad!

Hoe dikwels gaan jy jou bande na? Stap jy soms om die voertuig voor jou vertrek om te verseker dat hul almal in ‘n goeie toestand is en let jy ook op die toestand van die spaarwiel? Baie dikwels word ons eie voertuig se bande nagegaan maar nie die bande van ‘n waentjie wat ons […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die toestand van jou bande beinvloed nie net jou eie veiligheid nie maar ook die van ander op die pad!

Vind meer uit oor die veilige onderhoud van jou voertuig!!

Nie baie padgebruikers daarbuite weet veel oor die onderhoud van hul voertuie nie! Dit is ook nie net die vroulike geslag wat skuldig is aan ‘n gebrek aan belangstelling as dit kom by die meganiese werking van die voertuig nie. As ons eerlik moet wees is dit vir meeste van ons bloot ‘n geval van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vind meer uit oor die veilige onderhoud van jou voertuig!!