Veiligheid by padkruisings is nie maar net iets om as gegewe te aanvaar nie!

Na die 11 jaar wat ons die Arrive Alive webwerf ontwikkel word dit nou al meer duidelik watter impak misdaad en wetteloosheid het op padveiligheid. Ons het onlangs ‘n bladsy hieroor ontwikkel met die opskrif “Crime as a Threat to Road Safety”. Die harde realiteit is dat misdaad ‘n veel groter impak het as net […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Veiligheid by padkruisings is nie maar net iets om as gegewe te aanvaar nie!

Bridgestone word amptelike vennoot en bandeverskaffer vir die Olimpiese Spele

Tokio, Japan (13 Junie 2014) – Die Bridgestone-korporasie (Bridgestone) het vandag aangekondig dat hy ’n ooreenkoms met die internasionale Olimpiese Komitee (IOK) aangegaan het wat die wêreld se grootste bande- en rubbermaatskappy ’n amptelike wêreldwye Olimpiese Vennoot tot die Olimpiese Spele van 2024 maak. Die aankondiging is by ’n mediakonferensie en seremoniële ondertekening van die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bridgestone word amptelike vennoot en bandeverskaffer vir die Olimpiese Spele

Ouer bestuurders is veiliger bestuurders as wat ons wil erken!!

Ons ouer bestuurders is dikwels die onderwerp van vele grappies. Indien ons kyk na ongeluk statistieke sal ons egter waarneem dat hul ‘n veel laer risiko groep is as wat ons mag verwag! Dit is die jonger meer behendige bestuurders met hul vinnige reaksies wat veel meer geneig is tot ongelukke! Dit is waar dat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ouer bestuurders is veiliger bestuurders as wat ons wil erken!!

Gee aandag aan veiligheid tuis ten einde gevare van vuur in die winter te voorkom!

Tydens winter bibber ons van die koue en probeer alles denkbaar om tog ‘n bietjie ekstra hitte in ons huise te kry! Ons pogings om die temperatuur te vehoog is ongelukkig ook dikwels die rede waarom daar ‘n vuur ontstaan wat beide ons eiendom en lewens kan bedreig! Ons wil graag hiermee ‘n paar wenke […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Gee aandag aan veiligheid tuis ten einde gevare van vuur in die winter te voorkom!

Tien dood en veertig beseer in busongeluk op Hazyview pad naby Witrivier in Mpumalanga

Tien mense is dood en veertig beseer toe n bus en n trok met mekaar gebots het op die Hazyview pad naby Witrivier in Mpumalanga. Nooddienswerkers van ER24 en ander dienste het die bus in ligtelaaie gevind toe hulle op die toneel opgedaag het. Tien mense was om die bus gevind met noodlottige brandwonde en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Tien dood en veertig beseer in busongeluk op Hazyview pad naby Witrivier in Mpumalanga

Moenie maar net jou veiligheid laat in die hande van ‘n ander nie!

Een van die wonderlike aspekte van die internet is dat ons daagliks snaakshede kan ontvang van vriende wat ons ‘n glimlag bied so tussen die alledaagse werkery! Vanoggend het ‘n gereelde besoeker aan die Arrive Alive webwerf dit goedgedink om ‘n paar fotos te email onder die titel “You had one job”. Dit verwys na […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Moenie maar net jou veiligheid laat in die hande van ‘n ander nie!

Daar is ‘n goeie rede waarom versekering vir vroue goedkoper is….manlike onverskilligheid!

Al ooit gehoor dat mans ontevrede is omrede hul duurder betaal vir hul versekering as wat vroue hoef te betaal vir dieselfde voordele?! Daar is met reg rede daarvoor! Ongelukkig is daar een of ander onverskillige streek by meeste mans – die idee dat “ek kan mos” en darmee die gepaardgaande paar skeppies te veel […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Daar is ‘n goeie rede waarom versekering vir vroue goedkoper is….manlike onverskilligheid!