Dra altyd al die beskermende toerusting op die motorfiets!!

Soos wat die petrolprys die hoogte inskiet en die paaie gedeel word met al meer motorfietse  raak dit ook meer belangrik om te beklemtoon hoe motorfietsryers hulself kan beveilig!  Die heel belangrikste is om te let op die beginsel wat in Engels bekend staan as ATGATT -All The Gear All The Time!! In Afrikaans sal […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Dra altyd al die beskermende toerusting op die motorfiets!!

Lexus onthul meer dinamiese CT 200h met nuwe voorkoms

  –          Stylvolle herontwerp – alles wat jy nodig het in een enkele model –          Strukturele verbeterings om rompstewigheid en NVH-eienskappe te verbeter –          Veringveranderinge om rit en hantering te verbeter Lexus het pas sy nuwe CT 200h met ’n nuwe voorkoms sowel as nuwe stilering, verbeterde rompsamestelling, hersiene vering en nuwe toerusting onthul. ’n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lexus onthul meer dinamiese CT 200h met nuwe voorkoms

Toyota brei RAV 4-Reeks uit

2014 Toyota RAV4 2.2 D VX   Gewilde 2,2ℓ-D-4D-enjin nou in VX met outo-ratkas beskikbaar Nuwe 18”-allooiwiele vir die 2.5 VX Nuwe multimedia-stelsel vir al die modelle Toyotase gewilde RAV4 sal sy posisie in die hartjie van die middelgrootte-sportnutsmark met die bekendstelling van ’n splinternuwe model en opgekikkerde toerusting versterk. Kopers wat Toyota se doeltreffende […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota brei RAV 4-Reeks uit

Lexus is een om dop te hou… só sê die motortydskrif CAR

Lexus is as ’n “maatskappy wat dopgehou moet word” in die motortydskrif CAR Magazine se gesogte jaarlikse 2014-motortoekennings aangewys, wat erkenning aan uitstaande motorvoertuig-vernuf  gee. Die geselligheid is vandeesweek by Campus in Fourways gehou. CAR se redakteur, Steve Smith, sê Lexus is besig om ’n revolusie te beleef. “Dit het met die GS begin, momentum […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lexus is een om dop te hou… só sê die motortydskrif CAR

Wat noem ek nou weer daardie Engelse naam van ‘n spesifieke motoronderdeel in Afrikaans?

Hierdie week het ons inligting geplaas op die Arrive Alive webwerf oor die belangrikheid van “Windscreen Wiper Blades, Roadworthiness and Safe Driving” Vir ‘n oomblik was ek onseker wat nou weer die Afrikaanse term vir “Windscreen wiper blade” moet wees..? Ek is later herinner dat dit wel ruitveerblad is! Hoeveel kere gebeur dit nie dat ons […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat noem ek nou weer daardie Engelse naam van ‘n spesifieke motoronderdeel in Afrikaans?

Die nuwe Aygo: Toyota verhoog pretfaktor in blinknuwe stadsmotor

Die nuwe Aygo, wat pas by die Geneefse motorskou onthul is, is nog ’n voorbeeld van Toyota se verbintenis om immer beter gehaltemotors te bou wat die oog vang en werklik pret is om te bestuur. ’n Kenmerkende en karaktervolle ontwerp – wat met verwysing na Japan se moderne jeugkultuur “J Playful” genoem word – […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die nuwe Aygo: Toyota verhoog pretfaktor in blinknuwe stadsmotor

Lexus RC GT3-konsepmodel haas hom na Geneefse motorskou

Lexus sal die renweergawe van sy RC F-verrigtingskoepee by die 2014-Geneefse Motorskou onthul. Die RC F GT3-konsepmotor is ontwikkel om aan internasionale GT3-renmotorvereistes te voldoen. Die RC F GT3, wat net 1 250 kg weeg, gebruik ’n omgeboude weergawe van die RC F se V8-enjin, met sy maksimum-kraglewering in die omgewing van 400 kilowatt. Lexus sal voertuie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lexus RC GT3-konsepmodel haas hom na Geneefse motorskou

Toyota behou sy kroon op vooraand van nuwe Corolla se bekendstelling

  Toyotadie enigste fabrikaat wat in kort maand deur 10 000-verkopekerf breek Uitvoer kry momentum namate Corolla-monteerlyn met volle produksie begin Hilux die topverkoper-voertuig in Suid-Afrika Marksegment Februarie 2013 Februarie 2014 %-verandering Passasiersvoertuie 36 390 34 414  5,4% Ligte  handelsvoertuie 14 752 14 879 +0,9% Medium handelsvoertuie 930 910  2,2% Swaar handelsvoertuie 421 436 +3,6% Ekstraswaar […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota behou sy kroon op vooraand van nuwe Corolla se bekendstelling