Giniel De Villiers gelukkig met voorbereiding vir Dakar tydens Morroco veldwedren

Giniel de Villiers het sy tevredenheid uitgespreek met die voorbereiding vir Dakar na afloop van die veldwedren in Morocco.  Hierdie wedren het vir Giniel de Villiers en sy navigator Dirk Von Zitzewitz 6 dae van behoorlike voorbereiding gebied om die voertuig te toets en die nodige aanpassings te doen met die oog op die Dakar 2015.

Ons deel graag hierdie onderhoud met die media.

Vir veilige bestuur op grondpaaie besoek gerus die Arrive Alive webwerf en in besonder die volgende bladsy:

Safe Driving on Gravel

Posted on by jonckie

Comments Off on Giniel De Villiers gelukkig met voorbereiding vir Dakar tydens Morroco veldwedren