Vrou gelukkig om beserings vry te spring na botsing met kudu buite Bloemfontein

‘n Vriendin en gereelde besoeker aan die Arrive Alive webwerf is gelukkig om beserings te kon vryspring na ‘n botsing met ‘n kudu ongeveer 30 km buite Bloemfontein op die pad na Kimberley.

Sy het haar veiligheidsgordel gedra en dit het haar beslis beskerm teen die impak van die botsing.

Die ongeluk het plaasgevind vroeg in die oggend. Die fotos hierby aangeheg toon ook die belangrikheid van ‘n behoorlik geinstalleerde windskerm.

[Die kudu het weggehardloop en kon nie gevind raak deur polisie op die toneel nie]

Ons deel graag hierdie fotos en ook ‘n skakel na:

Avoiding Animals on the Road

Road Safety and your Windsceen

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrou gelukkig om beserings vry te spring na botsing met kudu buite Bloemfontein