Lesse vanuit Johannesburg oor hoe om nie elektrisiteit te gelei nie!

Fotos is gestuur na die Arrive Alive website van die onwettige geleiding van krag by Lawley aan die suidekant van Johannesburg. Elektrisiteit word hier op groot skaal onwettig versprei na verskeie huishoudings. Dit is ooglopend dat dit nie net vir die openabare kragvoorsiener baie geld kos nie, maar ook uiters gevaarlik is!

Hierdie onwettige praktyke sal ook veroorsaak dat daar ‘n mark bly bestaan vir diegene wat koper en ander kabels steel!

Eskom het verskeie wenke rakende veiligheid met elektrisiteit in en om die huis en dit is belangrik dat ons hierop sal ag slaan!

Eskom: Safely Around the Home
Safety from Fire at our Homes

Posted on by jonckie

Comments Off on Lesse vanuit Johannesburg oor hoe om nie elektrisiteit te gelei nie!