Moenie alles probeer met die motorfiets wat ander mag regkry nie!!

Ons het die afgelope jaar baie wenke oor motorfietsveiligheid gedeel op die Arrive Alive webwerf. Dit is nou maar so dat ons dikwels te veel selfvertroue het en te veel kere ander wil beindruk met ons vaardighede. ‘n Vriendin het vanoggend ‘n video met ons gedeel van ‘n motorfietsryer wat duidelik oor meer vaardighede beskik as meeste van ons!

Ons deel graag hierdie video en veiligheidswenke wat te vind is op die Arrive Alive webwerf!

Sharing the Road with Bikers – How do we avoid the Rage

Motorcycle Safety and Riding in Bad Weather

Motorbike safety through the Eyes of the Instructor

Learner Motorcyclist – Do we Test effectively?

Motorcycle Safety and Children as Pillion

Lane Splitting Advice and Guidelines from the Experts

 

Posted on by jonckie

Comments Off on Moenie alles probeer met die motorfiets wat ander mag regkry nie!!