Met ‘n bietjie versigtigheid hoef daar nie skade te wees wanneer die grootstes onder ons op reis gaan nie!!

‘n Vriendin het fotos gestuur wat geneem is tussen die Hochfeld en Omitara distrikte van Namibia. Die volgende booskap was hierby aangeheg: “Die Ouman was hier op omtrent al die koerante se voorblaaie. Hy is op pad Noorde toe en het oor verskeie plase gereis… maar het telkens netjies oor die drade geklim en geen skade aangerig nie!

Posted on by jonckie

Comments Off on Met ‘n bietjie versigtigheid hoef daar nie skade te wees wanneer die grootstes onder ons op reis gaan nie!!