Ken jou voertuig! Party is beter om enjin geluide te herken!

‘n Vriend van die Arrive Alive webwerf het ‘n video gestuur van ‘n kennis wat baie goed bekend is met die enjin van sy vragmotor! Weet jy hoe moet jou enjin klink op die pad en is jy in staat om foute te herken?

Aangesien ons baie aandag skenk om te beklemtoon hoe belangrik voertuigonderhoud en herstel is, sowel as die gebruik van al ons sintuie op die pad, het ons dit goedgedink om hierdie video ook hier te deel!

Luister video

Besoek ook gerus die volgende skakel:

Hearing and Road Safety

Vehicle Maintenance and Safe Driving

 

 

Posted on by jonckie

Comments Off on Ken jou voertuig! Party is beter om enjin geluide te herken!