Hierdie bedelaar neem bedel na ‘n nuwe vlak van professionalisme!

Ons waarsku dikwels teen bedelaars by straathoeke en die gevare van slaan-en-gryp! Ons waarsku motoriste om hul vensters toe te hou en alle waardevolle besittings veilig weg te pak buite sig van moontlike kriminele wat langs ons voertuie beweeg!

Gelukkig is nie alle bedelaars misdadigers nie. Daar is ook onskuldige bedelaars wat sukkel om ‘n bestaan te maak en planne beraam om ‘n rand of twee te verdien. Daar is ook die meer gevorderde bedelaar te vind in sommige ander lande…’n Vriend het die video hierbo aangeheg van so ‘n meer professionele bedelaar!!

Vir veiligheid besoek ook:

Road Safety and Avoiding Smash-and-Grab 

Posted on by jonckie

Comments Off on Hierdie bedelaar neem bedel na ‘n nuwe vlak van professionalisme!