Yaris verhef blitsbuks tot heel nuwe groen vlak

Detail van Toyota se nuwe konsepmodel by die Frankfurt-motorskou Toyota het vir die ontwerp van sy Yaris R-hibriedmotor ’n supermini-konsepmodel wat enig in sy soort is, geskep. Die Yaris R-hibried, wat op ’n hersiene driedeur-produksiemodel gegrond is, wend Toyota se ren-hibriedtegnologie aan met ’n kragbron wat oor die 298kW (400 perdekrag) lewer. Die konsepmodel sal […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Yaris verhef blitsbuks tot heel nuwe groen vlak

Bridgestone se inisiatief vir jong bestuurders kry momentum

Die bandevervaardiger Bridgestone se inisiatief om jong bestuurders aan groter veiligheid bloot te stel, is besig om te versnel. Meer as 110 skoolkinders wat al oud genoeg is om te bestuur, het sedert die aanvang van die Bridgestone-nabootser-ervaring in Julie 2013 die geleentheid gehad om agter die stuur in te skuif en ’n voorsmakie van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bridgestone se inisiatief vir jong bestuurders kry momentum

Lichtenburg wys nare kant van Bridgestone 4×4-Uitdaging

Hulle’t gekom, gekyk, en gesukkel… Dít was die verhaal van die sewende ronde van die Bridgestone-4×4-Klubuitdaging, wat deur die Lichtenburg-4×4-klub aangebied is. Die organiseerders het hierdie keer besluit om die krane tussen die ou mynhope, wat besaai was met ’n marmeragtige soort gruis wat omtrent enige 4×4 in sy spore kon stop, oop te draai. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lichtenburg wys nare kant van Bridgestone 4×4-Uitdaging

CrisisOnCall identifikasie armbandjie kompetisie vir kinders

Lede wat reeds geruime tyd lid is, sal onthou dat ons aan die einde van 2008 ʼn fotokompetisie uitgeskryf het. Dit is nou weer tyd vir ʼn kompetisie waar ons kinders pryse kan wen! Gaan loer gerus op die webwerf onder die hoofopskrif “Identifikasie” en subopskrif “Die CrisisOnCall identifikasie armbandjie” vir ʼn aantal foto’s uit […]

Posted on by jonckie

Comments Off on CrisisOnCall identifikasie armbandjie kompetisie vir kinders

Loopvlakslytasie-wyser ‘n waardevolle middel om te wys of voertuig se bande nog veilig is!

Noudat die lente net om die draai is, is dit tyd vir motoreienaars in die somerreënvalgebiede om daaraan te begin dink en seker te maak hul voertuie se bande is opgewasse vir die taak wat op hulle wag. Dít is die boodskap van die bandevervaardiger Bridgestone, wat gesê het een van die beste maniere om […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Loopvlakslytasie-wyser ‘n waardevolle middel om te wys of voertuig se bande nog veilig is!

Toyota Motorsport hunker na oorwinning in nuwe byeenkoms op tydrenkalender

Toyota Motorsport Suid-Afrika se tydrenspan – Johnny Gemmell en Carolyn Swan (Castrol-Toyota Yaris S2000), Leeroy Poulter en Elvéne Coetzee (Castrol-Toyota Yaris S2000) en Giniel de Villiers en Greg Godrich (Imperial Toyota-Yaris S2000) – is almal daarop uit om die nuwe 2013-Yaris-tydrenmotor met vierwielaandrywing hierdie naweek tot sy eerste oorwinning in die vyfde ronde van die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Motorsport hunker na oorwinning in nuwe byeenkoms op tydrenkalender

Wat jy dink is Rommel is dalk kommunikasie tussen booswigte soos inbrekers

Ons het onlangs op ‘n versekerings blog gewaarsku teen die berg van onnodige rommel op die sypaadjie. Dit is veral die verpakking van luukse items wat aangekoop is wat ‘n uitnodiging kan wees vir diewe en inbrekers. Op Facebook is daar weer vandag ‘n ander waarskuwing en ‘n uitnodiging om te versprei wat ons graag […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat jy dink is Rommel is dalk kommunikasie tussen booswigte soos inbrekers

Die sypaadjie voor jou huis is nie ‘n parkeerarea vir jou vragmotor!

Vraag: Ek wil graag meer inligting bekom insake ‘n pad teken by die ingange van sekere voorstede. Geen oornag/parkering vir swaarvoertuie bo 5t gedurende die gegewe tye. Die padteken is as volg: *Geen parkeerteken (top)*Geen voertuig bo 5t (middel) *Tydgleuf, 20H00 – 06H00 (onder) Die inligting wat ek graag wil he t.o.v. die teken: 1) […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die sypaadjie voor jou huis is nie ‘n parkeerarea vir jou vragmotor!

Toyota Motorsport se voorbereiding vir 2014 Dakar-Veldtydren in volle swang

  Span begin in Augustus met woestyntoetse in die Namib Leeroy Poulter sluit as tweede jaer by span aan Verbeterde Hilux-renbakkie pronk met talle verbeterings Toyota Motorsport Suid-Afrika het ’n vars, nuwe span aangekondig om sy Dakar-veldtydrenprogram op dreef te kry ter voorbereiding op die wêreld se moeilikste motorren in Januarie 2014. Die Dakar-kampioene Giniel […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Motorsport se voorbereiding vir 2014 Dakar-Veldtydren in volle swang

Derde Kwartaal begin met sterk nuwevoertuigverkope

  Toyota die topverkoper in besige maand Vroeë aankope en bemarkingsaktiwiteit gee verkope hupstoot Toyota voorloper in uitvoermark Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) het voortgestoom en in Julie altesaam 11 935 nuwe voertuie van die hand gesit. Dit verteenwoordig 20% van die algehele verkope van 58 140 eenhede wat by die Nasionale Vereniging van Voertuigvervaardigers van Suid-Afrika […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Derde Kwartaal begin met sterk nuwevoertuigverkope