Beskerm kinders teen brandwonde by die huis

Ons het onlangs op die Blog Accidents.co.za meer inligting verskaf rakende die beskerming teen brandwonde en wil ook graag hier daaraan aandag verleen. Dit is uiters belangrik dat ons veral ons kinders beskerm teen brandwonde by die huis. Met die hulp van CrisisOnCall verskaf ons graag die volgende inligting: BRANDWONDE BY DIE HUIS ‘n Algemene […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Beskerm kinders teen brandwonde by die huis

Aftelling begin na die Lexus IS 350 – Deel 1

  Nuwe Lexus IS maak sy SA buiging in 2013 Meer as 1,6 miljoen toetskilometer afgelê Rydinamika grootste fokuspunt vir nuwe IS-ontwikkeling Die splinternuwe Lexus IS het nog voor sy aankoms in Julie in Suid-Afrika reeds oor die 1,6 miljoen kilometer vir toets- en ontwikkelingswerk afgelê – twee keer maan toe en terug. Die kern van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Aftelling begin na die Lexus IS 350 – Deel 1

Centurion-motoriste kry 98% vir bandesorg

Johannesburg (20 Mei, 2013)   Dis amptelik: motoriste in Centurion, Gauteng, het ’n nuwe rekord vir bandesorg opgestel. Dít is die nuus van Bridgestone se bande-ondersoekspan nadat die uitslae van die jongste bande-ondersoek, wat op 1 Mei in die parkeerterrein van Pick n Pay se Lifestyle-sentrum-hipermark gedoen is, ontleed is. Dit was die tweede bande-ondersoek […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Centurion-motoriste kry 98% vir bandesorg

Kan ek by enige tak van die lisensie owerheid aansoek doen vir die hernuwing van bestuurslisensie kaarte?

Vraag: Weet jy dalk of mens met die nuwe E-Natis stelsel by enige tak van die lisensie owerheid kan aansoek doen vir die hernuwing van bestuurslisensie kaarte?  Ek het op die webblad gekyk, maar kry nie veel inligting daaroor nie en ook nie eers wat die koste nou daaraan verbonde is nie. Sal eintlik nogal […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Kan ek by enige tak van die lisensie owerheid aansoek doen vir die hernuwing van bestuurslisensie kaarte?

Wees versigtig vir die klein jakkalsies wat jou versekering toets!

Die Afrikaanse sanger Chris Chameleon sing ‘n liedjie met die naam “Klein Klein Jakkalsies”. Dit handel oor daardie klein goeters op ons lewenspad wat ons so dikwels kan pla, ontstel en terughou – daardie goed wat so knaag aan ons geluk! Dit is aan hierdie goeters waaraan ons dink as ons na die video hierbo […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees versigtig vir die klein jakkalsies wat jou versekering toets!

Nuwe Yaris -reeks sag op die oog, jou sak en die planeet

  Yaris-reeks verfris Drie modelle met petrol-enjins / HSD mees ekonomiese in sy klas Beste prys in sy klas Die Toyota Yaris-reeks is pas vir die 2013-modeljaar verfyn om op die gewildste modelle te fokus en die mededingendheid van dié weergawes te verhoog. Die hersiene Yaris-reeks, wat nou eksklusief in 5-deur-formaat beskikbaar is, pronk steeds […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nuwe Yaris -reeks sag op die oog, jou sak en die planeet

Wat moontlik is in bestuur is nie noodwendig wat veilig is nie!

‘n Gereelde besoeker aan die Arrive Alive webwerf het hierdie video gestuur van die bykans ongelooflike bestuur van ‘n Toyota Land Cruiser deur water. Alhoewel hierdie video wys watter bykans ongelooflike areas met die voertuig bestuur kan word is dit uiters belangrik dat ons vanuit ‘n veiligheidsoogpunt ook hierna kyk! Op die Arrive Alive webtuiste […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat moontlik is in bestuur is nie noodwendig wat veilig is nie!

Meer verkoopsdae gee voertuigverkope in April ‘n hupstoot

  April-verkope styg met 8 312 eenhede Meer verkoopsdae deur hoër daaglikse verkoopkoers gesteun Uitvoersyfers bly styg Marksegment April 2012 April 2013 %-verandering Passasiersvoertuie 29 516 34 346 +16,4% Ligte handelsvoertuie 11 007 14 045 +27,6% Medium handelsvoertuie 731 904 +23,7% Swaar handelsvoertuie 364 403 +10,7% Ekstra swaar handelsvoertuie 920 1 123 +22,1% Busse 70 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Meer verkoopsdae gee voertuigverkope in April ‘n hupstoot