Wees deeglik bewus van die gevare van huisbraak!!

Die vaardighede van inbrekers kan ons soms met verwondering laat! Dit is noodsaaklik dat ons nooit op ons gemak sal raak en maar net aanvaar dat ons alle redelike stappe geneem het nie! Hierdie fotos hierbo is duidelike waarskuwing om ekstra versigtig te wees – die feit dat jy nie sou kon inbreek nie – […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees deeglik bewus van die gevare van huisbraak!!

Is dit wettig om ‘n spoedkamera op ‘n steil afdraande op te stel?

Vraag: Vertrou dat dit goed gaan. Net hoor of u vir my meer inligting aangaande volgende mee kan help. Ek wil net graag uitvind of dit wettig is om spoedkamera op steil afdraande op te stel. Op die R101 pad so 6 km vanaf Bela-Bela (Warmbad) by Klein Kariba oord in rigting van Modimolle (Nylstroom) word daar wel so kamera op […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Is dit wettig om ‘n spoedkamera op ‘n steil afdraande op te stel?

Auris HSD- Die nuwe maatstaf in groen motorry

Toyota is besig om die manier waarop mense ry, met sy ontluikende reeks hibriedmotors – alles van die ikoniese Prius tot die super-suinige Yaris HSD – te verander. ’n Hardnekkige mite wat egter om omgewingsvriendelike motors bly voortbestaan, is oor hul kraglewering. Toyota het hom hierop ‘ingestel’ en aan die hand van gevorderde elektroniese stelsels […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Auris HSD- Die nuwe maatstaf in groen motorry

Stewige verkope in Maart verbloem groeidaling in motormark

  Maart tradisioneel die sterkste maand van die jaar Verkope effens laer as dieselfde maand in 2012 Druk op besteebare inkomste duur voort Marksegment 2012 2013 %-verandering Passasiersvoertuie 38 996 37 596 -3,6% Ligte handelsvoertuie 14 605 14 794 +1,3% Medium handelsvoertuie 983 1 015 +3,3% Swaar handelsvoertuie 426 393 -7,7% Ekstraswaar handelsvoertuie 1 011 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Stewige verkope in Maart verbloem groeidaling in motormark

Toyota bly op die kruin van die internasionale motorwêreld

Toyota bly op die kruin van die internasionale motorwêreld wat algehele handelsnaamwaarde betref nadat dié van die maatskappy op R241 miljard (VSA$26* miljard teen R9,27) vasgestel is. Nuwe navorsing deur die vooraanstaande handelsnaam-valuerings- en bemarkingskonsultante Brand Finance sê Toyota se handelsnaamwaarde het met ses persent teenoor die VSA$24,5 miljard van verlede jaar gestyg. Die stigter […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota bly op die kruin van die internasionale motorwêreld