Maak seker dat jou fiets verseker is teen alle moontlike risikos tydens vervoer!

Wanneer ons dink aan die versekering van fietse dan dink ons meestal aan die gevare van diefstal asook die beskadiging daarvan in ‘n ongeluk tydens oefening of kompetisie. Daar is egter vele ander gevare waarvan ons bewus moet wees insluitende skade tydens die vervoer van fietse, die gevare van kaping ens

‘n Vriend op die sosiale platform Facebook het onlangs die foto hierbo aangeheg wat kan wys wat gebeur wanneer ons vergeet van die fietse op op die dak van ‘n voertuig!

Op die Arrive Alive webwerf het ons heelwat aandag gegee aan die veiligheid van fietsryers en daar is baie wenke ten opsigte van padveiligheid vir fietsryers in Suid-Afrika.

Ons wil graag hier ook van die belangrikste skakels verwys wat waardevol kan wees vir ons fietsryers:

Ten ways to keep your mountain bike safe when you travel 

Besoek ook:

Cycling safely on South African roads and mountain bike trails

Cycling Safety Suggestions for South African Conditions

Mountain biking community warned to be alert of counterfeiters targeting cyclists

Mountain bikers warned to be alert to the threat of bike jacking in South Africa

Posted on by jonckie

Comments Off on Maak seker dat jou fiets verseker is teen alle moontlike risikos tydens vervoer!