Wat moontlik is in bestuur is nie noodwendig wat veilig is nie!

Video of Toyota Land Cruiser driving through water

‘n Gereelde besoeker aan die Arrive Alive webwerf het hierdie video gestuur van die bykans ongelooflike bestuur van ‘n Toyota Land Cruiser deur water. Alhoewel hierdie video wys watter bykans ongelooflike areas met die voertuig bestuur kan word is dit uiters belangrik dat ons vanuit ‘n veiligheidsoogpunt ook hierna kyk!

Op die Arrive Alive webtuiste het ons belangrike inligting beskikbaar gestel ten opsigte van bestuur deur water en ook veral vir ons 4×4 entoesiaste.

Kyk gerus:

4×4 Water Crossing

Road Safety and Flood Risks for Drivers and Pedestrians

Voordat jy oorweeg om deur diep water te bestuur is dit ook belangrik om te vra of jou versekering skade aan jou voertuig se enjin sal dek. Die ombudsman het ‘n duidelike waarskuwing hieroor uitgereik:

Ombudsman says your car insurance might not cover engine damage from driving through water!!

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat moontlik is in bestuur is nie noodwendig wat veilig is nie!