Identifiseer foute met die voertuig vroegtydig en voorkom verdere skade!


Dit gebeur dikwels dat bestuurders duidelike probleme met hul voertuie ignoreer en verder ry sonder om daaraan aandag te gee! Dit veroorsaak dan aansienlik verdere skade wat voorkom kon word.

‘n Gereelde besoeker aan die Arrive Alive webwerf het hierdie storie gestuur uit die VSA met die fotos daarby:

Die Blond, Ford en die Matras

Dit word rapporteer dat ‘n vrou oor ‘n matras op die pad bestuur het en besluit het om haar nie verder hieroor te bekommer…

Sy het aanhou bestuur nadat die matras vasgehak het aan die onderstel van die Ford. hierdie aanhangsel het uiteindelik selfs ‘n gat in die petroltenk veroorsaak.

Die verlies aan brandstof is wat uiteindelik die voertuig tot stilstand gebring het!

Die bestuurder het daarin geslaag om 30 myl te bestuur met ‘n gewig van ongeveer 60 pond om die stuurstang/ dryfas.

Sy het hierna bestuur na die handelaar en gekla oor ‘n soort “shimmy” wanneer sy vinnig bestuur..!

Die fotos vertel die verhaal!

Besoek ook die volgende skakels op die Arrive Alive webwerf:

Vehicle Maintenance and Road Safety

Posted on by jonckie

Comments Off on Identifiseer foute met die voertuig vroegtydig en voorkom verdere skade!