Vrou beseer na voertuig rol op N1 naby die Beyers Naude afrit

20130103-175206.jpg
‘n Vrou is beseer nadat haar voertuig die pad verlaat het en by ‘n skuinste afgerol het, op die N1 suid naby die Beyers Naude afrit.

Netcare 911 paramedici het op die toneel gekom en die vrou buite haar voertuig gevind.

Nadat sy behandel is op die toneel is sy na die Netcare Garden City Hospitaal vervoer.

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrou beseer na voertuig rol op N1 naby die Beyers Naude afrit

Category: Veiligheid, Voertuig Tags :