Wees bewus wanneer die grootste gevaar bestaan van motorkapings!

Ons het onlangs redelik baie aandag gegee op die Arrive Alive webtuiste aan die voorkoms en voorkoming van slaan-en-gryp misdade uit voertuie. Dit is veral belangrik in hierdie tye waar daar groot werkloosheid voorkom en baie misdadigers hul wend tot ‘n vinnige misdaad sonder die gebruik van vuurwapens. Die nuuste misdaad statistiek het dan ook […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees bewus wanneer die grootste gevaar bestaan van motorkapings!

Padreëls vereis dat fietsryers ry aan die linkerkant van die pad met valhelms!

Vraag: Ek hoop jy kan my help met inligting’ oor die padreëls wat op fietsryers van toepassing is – ek het by die National Road Traffic Act en op die Arrive Alive webwerf  gaan kyk maar kan niks opspoor waar daar oor padreëls spesifiek gepraat word nie. Ek is spesifiek op soek na info’/reëls oor […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Padreëls vereis dat fietsryers ry aan die linkerkant van die pad met valhelms!

Ken die betekenis van die klein merkers langs die pad!!

Wat beteken daardie vreemde klein merkers langs van ons nasionale paaie? Op al ons hoofpaaie kan hierdie kort paaltjies met “vreemde” padtekens al langs die pad gesien word. Ongelukkig is te min motoriste bewus wat hierdie roete merkers en die syfers daarop beteken en hoe belangrik dit kan wees in ‘n noodsituasie op die pad! […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ken die betekenis van die klein merkers langs die pad!!

Maak seker dat jou motorversekering dekking verleen teen hael en stormskade!

“Die weer is aan die verander” – Hierdie stelling word al meer gehoor tydens gesprekke. Die afgelope maand het ons groot storms ervaar met vloedskade in die Oos-Kaap en skade weens hael en storms  aan die Oos-Rand. In Amerika het orkaan Sandy geweldige verliese veroorsaak met wind, reën en sneeu. Die weerkundiges en klimaatkenners beweer […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Maak seker dat jou motorversekering dekking verleen teen hael en stormskade!