Hoe veilig is jou quad of vierwiel?

Gister het ons kortliks gelet op die versekering van vierwielmotorfietse. Vandag is dit dalk ook belangrik om ‘n glimlag te deel voor die naweek: Vrydag Humor  Soos wat ek ouer word, besef ek dat beweeglikheid en pret die kuns is om die lewe te geniet … Onlangs voeg ek daad by die woord en koop […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe veilig is jou quad of vierwiel?

Versekering noodsaaklik vir kragtige vierwielmotorfietse

Suid-Afrikaners geniet die buitelewe en daar is min beter maniere om die natuur te ervaar as op ‘n vierwielmotorfiets. Ongelukkig is daar ook baie vierwielmotorfiets aanhangers wat nie voldoende ag slaan op hul eie veiligheid wanneer hulle hierdie kragtige fietse bestuur nie. Dit gebeur ook te dikwels dat daar ‘n paar drankies geneem word voor […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Versekering noodsaaklik vir kragtige vierwielmotorfietse

Jou versekeraar sal moet opdok indien onbeskikbaar in tye van nood!

  Ons bespreek dikwels die verpligtinge aan die kant van die versekerde. Dit is egter ook belangrik om nie uit die oog te verloor dat die versekeraar ook verpligtinge het nie. Een van hierdie verpligtinge blyk te wees die beskikbaarheid in die geval van ‘n noodsituasie en bystand met ‘n eis. Ek wil graag een […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Jou versekeraar sal moet opdok indien onbeskikbaar in tye van nood!

Wat vertel die statistiek rakende misdaad in Suid-Afrika vir ons oor Versekering?

Vroeër vandag is die nuutste statistieke oor misdaad in Suid-Afrika bekendgemaak deur die Minister van Polisie. Ons het ook hierdie inligting gedeel met lesers op die Arrive Alive webwerf onder die titel “Crime Statistics: Decline in vehicle hijackings but increase in drunk driving” Daar is positiewe tekens veral rakende geweldsmisdade en geweld by voertuigdiefstal. Dit […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat vertel die statistiek rakende misdaad in Suid-Afrika vir ons oor Versekering?

Misdaad en roekelose bestuur maak versekering in Suid-Afrika noodsaaklik!!

Versekering beskerm die versekerde teen beide die skade en verlies van bates. Ongelukkig is hierdie beskadiging en verlies van ‘n bate in Suid-Afrika baie keer as gevolg van misdaad. Dit word dan ook beklemtoon op die webwerf van die Kom Huistoe-Veldtog. Ek wil graag aanhaal vanuit hierdie webtuiste: “Volgens AfriForum se navorsing is misdaad die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Misdaad en roekelose bestuur maak versekering in Suid-Afrika noodsaaklik!!

Wat word verseker met versekering van draagbare besittings?

Wat presies behels die versekering van draagbare besittings? Ons het gaan loer na die dekking wat beskikbaar is by Virseker en wat dit behels: Hier mag jy eis vir items wat jy gewoonlik saam met jou dra wat gesteel is of skade kry. Wat jy betaal wanneer jy eis – die bybetaling(s) Elke keer wanneer […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat word verseker met versekering van draagbare besittings?

Bestuurders se ingesteldhede die rede vir baie ongelukke op ons paaie!

Ons almal kla oor motorversekering so duur is – en as ons nie daarin slaag om die ongeluksyfer op ons paaie te verminder nie sal versekeraars bly sukkel om versekering bekostigbaar te hou! Daar is eenvoudig te veel ongelukke wat plaasvind as gevolg van onverantwoordelike en roekelose gedrag. ‘n Besoeker aan die Arrive Alive webtuiste […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bestuurders se ingesteldhede die rede vir baie ongelukke op ons paaie!

Die Afrikaanse Brief vanuit die Weermag

Ek kon nie anders as om te glimlag by die lees van ‘n e-pos met die titel “Vrystaatse Army Brief” nie. Aaangesien ons op hierdie blog allerlei aspekte oor versekering in Afrikaans bespreek het ek dit goedgedink om ook hierdie eg Afrikaanse brief hier te deel. Afrikaanssprekendes was nog altyd bekend vir hul unieke sin […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die Afrikaanse Brief vanuit die Weermag

Belangrike oorwegings om in ag te neem by die aankoop van ‘n voertuig

Wat is die belangrikste aspekte om van bewus te wees wanneer jy oorweeg om ‘n voertuig aan te koop? Die Arrive Alive webwerf is onlangs genader deur ‘n persoon wat ‘n paar kort feite wil saamstel op ‘n gelamineerde kaart vir verspreiding deur ‘n motorhandelaar! Op die rugkant van die gelamineerde kaart kon ons dan […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Belangrike oorwegings om in ag te neem by die aankoop van ‘n voertuig