Wat is ‘n beroerte en hoe kan ons hierdie risiko verminder?

Op GeselsVersekering wil ons nie net versekering bespreek nie maar ook daardie gevare en selfs mediese toestande wat ons gesondheid bedreig. Soos ons dit ook dikwels in Afrikaans stel – “Voorkoming is beter as nasorg” – of “Voorkoming is die beste medisyne”! In hierdie bespreking wil ons dus met die hulp van CrisisOnCall fokus nie […]

Direkte Versekeraars kan baat by die soeke na goedkoper motorversekering

Dit raak uiters duur om op die pad te gaan en stygende vervoerkostes is besig om ons besteebare inkomste onder druk te plaas. Suid-Afrikaners word genoodsaak om hul rande en sente mooi om te draai en voortdurend te kyk waar hul kan bespaar. My kollega by die werk het juis vanoggend genoem dat hy sy […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Direkte Versekeraars kan baat by die soeke na goedkoper motorversekering

Versekering is nie die enigste manier om jou besittings te beskerm nie!

Hoe goed beveilig jy jou besittings? Al het ons ook die beste versekering is sorgsaamheid steeds die beste om onsself te beskerm teen verlies en skade aan ons eiendom! ‘n Vriendin het vanoggend ‘n foto deurgestuur van een van ons top skole waar leerlinge hul skooltasse buite die lokaal gelaat het op ‘n wyse wat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Versekering is nie die enigste manier om jou besittings te beskerm nie!

Waarvoor word jou gesteelde voertuig gebruik?

Dikwels wonder voertuigeienaars waarvoor hul gesteelde voertuie gebruik word – en of hul enigsens moet uitsien na nuus dat hul versekerde voertuie teruggevind is…. Die Arrive Alive webwerf het die afgelope week ‘n epos ontvang van ‘n gereelde besoeker wat ons graag ook hier met ons lesers wil deel. Dit is ‘n ware “Slegs in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Waarvoor word jou gesteelde voertuig gebruik?

Wenke om te ontsnap na veiligheid wanneer die voertuig aan die brand slaan!

Seker die grootste vrees vir meeste motoriste is nie die moontlikheid van ‘n ongeluk nie, maar wel om te verbrand binne die voertuig. Die afgelope paar jaar het al meer besoekers aan die Arrive Alive webwerf hul kommer uitgespreek oor voertuie wat aan die brand slaan in ongelukke en talle wou uitvind of dit moontlik […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wenke om te ontsnap na veiligheid wanneer die voertuig aan die brand slaan!

Laat genoeg spasie om botsings met fietryers te voorkom!

Op die Arrive Alive webtuiste gee ons ook aandag aan die veiligheid van die mees weerlose padgebruikers. Hieronder tel ook ons fietsryers en voetgangers. Ons gee gereeld wenke aan hierdie padgebruikers om ongelukke te voorkom. Met die skerp stygende petrolpryse is dit nie net die fietsry entoesias wat op die paaie gaan nie, maar ook […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Laat genoeg spasie om botsings met fietryers te voorkom!

Wat is die wetlike vereistes by ‘n tydelik bemande spoedlokval?

Vraag: Die wet bepaal dat ‘n tydelike kamera spoedlokval aan die volgende vereistes moet voldoen: (1) Die beamptes wat die kamera beheer moet beskik oor ‘n geldige bevoegdheidssertifikaat (2) Die betrokke kamera toerusting moet ook oor ‘n geldige bevoegdheidssertifikaat beskik (3) Vooraf goedkeuring moet verkry word vir die dag en plek waar die kamera toerusting […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die wetlike vereistes by ‘n tydelik bemande spoedlokval?

Beskerm jou huis en huisinhoud hierdie Paasfees!

Paastyd is vir baie mense ‘n tyd waarin hulle kan ontspan en ‘n welverdiende blaaskans neem ­– dikwels in die vorm van ‘n vakansie weg van die huis. Dis ongelukkig ook ‘n tyd waarin ‘n mens op hou hoede moet wees en die nodige stappe neem om te verseker jou huis is veral in dié […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Beskerm jou huis en huisinhoud hierdie Paasfees!