Video van die gelukkigste vragmotorbestuurder in Rusland!

Soms weet jy daar is ‘n groter doel met jou lewe! Hierdie vragmotorbestuurder moet vandag erken dat daar meer as net geluk aan sy kant was tydens ‘n ongeluk in Rusland!

Sien die video

Besoek gerus die Arrive Alive webwerf vir meer inligting oor padveiligheid! Hierdie video bied ook ‘n blik op die belangrikheid van veilige volgafstande!

Posted on by jonckie

Comments Off on Video van die gelukkigste vragmotorbestuurder in Rusland!