Bestuurders gemaan tot versigtigheid in die koue en sneeu!!

Vir waarskynlik die eerste keer was daar gister tekens van sneeu in elke provinsie in Suid-Afrika. Hoewel hierdie sneeu vir oud en jonk ‘n aanskoulike verskynsel is, is dit ook noodsaaklik dat bestuurders mooi nadink oor hoe en waar hulle bestuur.

Baie nuuskierige Suid-Afrikaners ry na ‘n verskeidenheid plekke waar hul dalk die mooiste fotos kan neem in die sneeu – maar veiligheid moet altyd eerste gestel word!!

Dit is belangrik vir motorbestuurders om mooi te dink hoe hul die veiligheid van alle padgebruikers kan verseker en ook skade aan hul voertuie kan voorkom!

Baie is ook onseker, veral oor die sluit van paaie as gevolg van sneeu – veral op die N3 na Durban.

Ons wil graag die volgende wenke gee:

Vir verkeer op die N3 besoek die webwerf www.N3TC.co.za

Volg op Twitter die nuutse inligting van @TrafficSA  en @_ArriveAlive

Besoek ook:

Road Safety and Driving in bitterly cold, snow and Ice

Posted on by jonckie

Comments Off on Bestuurders gemaan tot versigtigheid in die koue en sneeu!!