Afrika bied unieke uitdagings en geleenthede vir besoekers!


‘n Gereeelde besoeker aan die Arrive Alive webtuiste het ‘n video gestuur wat elke trotse Suid-Afrikaners behoort te sien. Dit is skynbaar geneem by “Naankuse Wildlife Conservation” in Namibië. Op die Arrive Alive webtuiste en blogs deel ons dikwels fotos uit Afrika en die unieke gevare op die pad – en hierdie is nog ‘n goeie voorbeeld van ‘n seldsame en unieke ervaring in Afrika!

Party sal dalk meen dat dit nou meer noodsaaklik is om te kyk na beide reis- en lewensversekering – terwyl ander die kwaliteit van die water sal bevraagteken in die area waar die besoekers die water gaan verlaat!!:)

Besoek gerus ook die volgende skakels oor padveiligheid in Afrika.

“Guide to safety and driving on safari / driving in the nature reserve”

Road Safety for foreigners travelling in South Africa

4×4 Vehicle Safety and Driving off-road

High performance shock absorber could reduce accident risk for 4×4 vehicles

 

Posted on by jonckie

Comments Off on Afrika bied unieke uitdagings en geleenthede vir besoekers!