Sorg dat jou versekering in plek is vir daardie duur glipse!!

‘n Besoeker aan die Arrive Alive webwerf het ‘n epos gestuur met die titel “Vandag in Boksburg!”. Dit het ook die kort beskrywing ingesluit “Eina!!”. Dit is altyd met hierdie ongelukke wat ons eerste vraag is  – “Ek wonder wat die skade is en is hierdie mototreienaar verseker?”

Besoek ook hierdie skakels in Engels:

How to find affordable sports car insurance

Posted on by jonckie

Comments Off on Sorg dat jou versekering in plek is vir daardie duur glipse!!

Comments are closed.