Sommige mense hoort eenvoudig nie op die pad nie!

Ons het vantevore ‘n storie geplaas met die titel Parkeer versigtig om eise teen motorversekering te beperk. Dit is egter baie ongelukkig wanneer ons alles moontlik doen om veilig te parkeer en ander bestuurders – wat nie op die pad hoort nie – besluit om langs ons te parkeer!

Vanoggend was daar op die Iol.co.za webtuiste ‘n video wat ons eenvoudig moet deel! Hierdie video toon hoe ‘n dame in Korea 3 keer haar motor stamp by die ingang van ‘n parkeerarea!

Vir meer ook parkering en motorversekering , besoek ook die volgende skakels in Engels:

  1. Parking with caution can prevent vehicle theft
  2. What does the law say about ‘Storing’ vehicles by parking on a public road
  3. Car Insurer finds women fear parallel parking!

Posted on by jonckie

Comments Off on Sommige mense hoort eenvoudig nie op die pad nie!