Respekteer alle padgebruikers om voertuigskade to voorkom!!

‘n Vriendin in padveiligheid het ‘n epos gestuur aan die Arrive Alive webwerf wat ek ook graag wil deel op hierdie blog oor versekering. Die fotos vertel hul eie verhaal en is getiteld “Padwoede op die Suid-Afrikaanse manier”.

Ons kan mooi sien hoe ‘n olifant in die Pilanesberg natuurreservaat ‘n voertuig omstoot.

Hierdie voorval het ook internasionaal groot aandag getrek en die bekende webwerf Snopes het ‘n akkurate weergawe van die voorval ingesluit.

Besoek gerus http://www.snopes.com/photos/animals/elephantrage.asp

 

Besoek ook:

Road Safety and Travelling on Safari

Road Safety for Foreigners driving in South Africa

 

 

Posted on by jonckie

Comments Off on Respekteer alle padgebruikers om voertuigskade to voorkom!!