4×4 Opleiding by Krugersdrift Dam 15 & 16 Maart 2012

4x4 Voertuig in foto deur Denese Lups/ Phototalk

Hoe veilig is jy agter die stuurwiel van die 4×4 voertuig? Die kenners wat inligting verskaf ten opsigte van 4×4 voertuie en padveiligheid op die Arrive Alive webtuiste het inligting bekend gemaak oor opleiding wat in Maart sal plaasvind en ons deel dit graag met lesers:

“Ons eerste 4×4 opleiding vir 2012 vind plaas Donderdag 15 Maart vanaf 17h30 tot 21h00 en van 07h00 tot 16h30 op Vrydag die 16 de Maart. Donderdagaand hanteer ons slegs die teorie en die 16de al die praktiese aspekte. Die opleiding vind by ons fasiliteit, Die Oewer, by Krugersdrift Dam plaas.

As u belangstel om die opleiding by te woon, al die inligting en inskrywings/registrasievorm is op ons webblad (www.africanoffroad.co.za). Aan die linkerkant gaan in by “Training Aplication” en voltooi dit waarna alle verwante inligting en dokumentasie aan u gestuur sal word.

Kontak my gerus indien u meer inligting verlang.

Groete

Andre Botha (4×4 Overland Tour Operators GP3431 & 4×4 Assessor)
Just 4×4 Adventures
Bloemfontein
South Africa
Approved Member of African Off-Road Academy
AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY is an accredited training provider under TETA (TETA09-201)
to train, assess and issue an official Off-Road Driver Certificate
in relation to the unit standards US254135/254154 for 4×4 & off-road driving}
Tel: 0825766058
Fax: 0866121810
www.just4x4adventures.co.za
andre@just4x4adventures.co.za

Vir meer inligting oor 4×4 veiligheid en versekering besoek ook die volgende skakels in Engels:

Protect yourself when on driving on safari Out-In Africa

“Guide to safety and driving on safari / driving in the nature reserve”

Road Safety for foreigners travelling in South Africa

4×4 Vehicle Safety and Driving off-road

High performance shock absorber could reduce accident risk for 4×4 vehicles

Ons deel ook graag ‘n video wat verskyn het op Phototalk, geneem deur natuurfotograaf Gehard Steenkamp tydens ‘n onlangse besoek aan:

Kgalagadi Transfrontier Park

Posted on by jonckie

Comments Off on 4×4 Opleiding by Krugersdrift Dam 15 & 16 Maart 2012