Keer dat kriminele jou uitsig steel

Intruderprufe®- gelamineerde veiligheidsglas, wat deur PG Glass geïnstaller word, maak dit nie net moeiliker vir kriminele om jou huis te betree nie, dit meng glad nie met jou uitsig in nie.

Hierdie sekuriteit-met-‘n-uitsig-glas bestaan uit twee lae veiligheidsglas met ‘n sterk viniellaag tussen-in. Dit maak veiligheidsdeure en diefwering oorbodig.

Die glas kleef aan die sterk viniel vas sodat dit nie in gevaarlike skerwe breek nie. Dit bevestig Intruderprufe® se aanspraak dat dit verhoed dat ‘n val teen ‘n glas deur of venster ‘n tragiese ongeluk word.

Bo en behalwe die bewese veiligheidsvoordele keer Intruderprufe® geraas en die gevaarlike UV-strale van die son.

Bel 0860 02 02 02 24/7, of besoek www.pgglass.co.za vir nadere besonderhede.

Besoek ook die volgende skakels in Engels:

Crime prevention tips for safety at home

Avoid nasty accidents at home! Get your home holiday-ready!

Posted on by jonckie

Comments Off on Keer dat kriminele jou uitsig steel